LOADING ...

Desember

Song info

"Desember" (2018)

"Desember" Videos

Jan Bloukaas - Desember ft. Mariné Moffat
Jan Bloukaas - Desember ft. Mariné Moffat
Kevboii & Bevok - Desember (Official Music Video)
Kevboii & Bevok - Desember (Official Music Video)
Jan Bloukaas - Desember (Afrikaans Wil Dans Bootleg)
Jan Bloukaas - Desember (Afrikaans Wil Dans Bootleg)
Jan Bloukaas & Karlien van Jaarsveld - Alaska (Visualizer)
Jan Bloukaas & Karlien van Jaarsveld - Alaska (Visualizer)
Jan Bloukaas - Boerseun
Jan Bloukaas - Boerseun
Stellenbosch
Stellenbosch
Jan bloukaas
Jan bloukaas
Jan Bloukaas - Sweef (Visualizer)
Jan Bloukaas - Sweef (Visualizer)
Jan Bloukaas - Desember - 19 Jun 2018
Jan Bloukaas - Desember - 19 Jun 2018
Jan Bloukaas- Mix Songs
Jan Bloukaas- Mix Songs
Jan Bloukaas - Topic
Jan Bloukaas - Topic
Jan Bloukaas - Lewe (Full Album)
Jan Bloukaas - Lewe (Full Album)
Jan Bloukaas - Desember ft. Mariné Moffat
Jan Bloukaas - Desember ft. Mariné Moffat
Jan Bloukaas, Janie Bay - Sterre Brand
Jan Bloukaas, Janie Bay - Sterre Brand
Mix - Jan Bloukaas
Mix - Jan Bloukaas
Vakansie
Vakansie
Vriende
Vriende
Jan Bloukaas - Sweef (REESE Remix) [Tribute to Jan Bloukaas]
Jan Bloukaas - Sweef (REESE Remix) [Tribute to Jan Bloukaas]
Tortelduif
Tortelduif
Net Mens: Jan Bloukaas vanaand - 4 Desember 2024 | kykNET
Net Mens: Jan Bloukaas vanaand - 4 Desember 2024 | kykNET

Lyrics

Ek is koud,
So dalk kort ek 'n bietjie meer van jou,
My siel is sag en hierdie lewe is net-net te hard,

Ek sukkel om te praat, maar darem is jy daar,
Jy is my stem, maar nou is jy stil.

So staan op,
Skree hard,
As jy die pad na vryheid soek, volg net jou hart,
Skree sag, spring en dans nog 'n keer, raas nog 'n keer,
Ons-ons wys hulle weer, en weer 'n keer, wa-wa-wat in ons steek,
Keer op keer sal ons probeer.

Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie,
As jy voel jy moet skree moenie fluister nie,
Die wereld breek jou, maar ek sal nooit,

So in die donker soek ek soms lig
En ander kere maak die lig my strik
En elke sitsuasie en my medikasies,
Dis tyd vir nog 'n voorskrif.
Ek kort 'n breek, 'n vakansie of rus,
Maar ek dink jy sal doen, want ons voel soos Desember

*musiek*

So hier gat ons weer terug op, op uit die bed en in verkeer
Ek is mal in my kop, maar dis okei wan-want jy is ook,
Ek sukkel om te praat, maar darem is jy daar,
Jy is my stem, maar nou is jy stil.

So staan op,
Skree hard,
As jy die pad na vryheid soek, volg net jou hart,
Skree sag, spring en dans nog 'n keer, raas nog 'n keer,
Ons-ons wys hulle weer, en weer 'n keer, wa-wa-wat in ons steek,
Keer op keer sal ons probeer.

Jy probeer my kalmeer maar ek luister nie,
As jy voel jy moet skree moenie fluister nie,
Die wereld breek jou, maar ek sal nooit,

So in die donker soek ek soms lig
En ander kere maak die lig my strik
En elke sitsuasie en my medikasie,
Dis tyd vir nog 'n voorskrif.
Ek kort 'n breek, 'n vakansie of rus,
Maar ek dink jy sal doen want ons voel soos Desember

Albums has song "Desember"