Daar is niks wat sny soos gesê in die oomblik wat jou seermaak. Ek ek kan als reg doen, elke dag, elke oomblik net beter raak. As die ou van seerkry weer so in die lug rondhang.
Dit breek my weer elke seer, traan, keer keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit skeer my (dit my) Ek vergewe my.
Dit breek my deur elke keer, traan, elke seer seer wat daar val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.
Ek nog altyd ek kon 'n wag voor my mond sit as ons baklei. Want so soos ek vir jou is, is ek spyt oor wat ek sê as ons stry. Ek wens ek kan nou alles terug weer na die begin.
Dit breek my elke seer, elke traan, keer keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit skeer my (dit my) Ek smeek my.
Dit breek my elke keer, elke traan, elke seer seer wat daar val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.
Want dis swaardra, binne, swaardra, hier binne my. Want dis swaardra, hier binne, swaardra, binne my. dit breek my hart. Ja dis swaardra, hier binne, swaardra, hier binne my. Want dit breek my hart. Ja dis swaardra, binne, swaardra, hier binne my. Want dit my hart.
Dit breek my weer seer, elke traan, elke keer keer wat ek jou misverstaan. dit eet my (dit eet my) Dit skeer my (dit my) Ek vergewe my(vergewe my)
Dit breek my elke keer, elke traan, elke seer seer wat daar val op jou wang, sal ek regmaak, heelmaak. Asb my.